Werksmag Consilium Pty Ltd
Contact Information
Contact | Human Resources Werksmag Consilium Pty Ltd |
---|
Jobs
Pakhuistoesighouer / Warehouse Supervisor (S11) (Paarden Eiland)
Cape Town Region,
ZA
Pakhuistoesighouer Ons klient is op soek na 'n dinamiese en ervare Pakhuistoesighouer met sterk verkoopsagtergrond , om hulle span in Paarden Eiland, Kaapstad...
Kliëntediens- en Bemarkingskonsultant / Customer Service and Marketing Consultant (R07)
Pretoria,
ZA
Kliëntediens- en Bemarkingskonsultant Groei Jou Loopbaan in Kliëntediens en Bemarking! Ons is n vooruitstrewende finansiële diensverskaffer wat spesialiseer...
Sleutelrekeningbestuurder / Key Account Manager (D04)
Pretoria,
ZA
Sleutelrekeningbestuurder Ons kliënt is 'n nasionale werkgewer wat in die HR- en werknemersvoordele-omgewing werksaam is. Hulle is op soek na dinamiese...
Restaurant Bestuurder / Restaurant Manager (B08)
Randburg,
ZA
Lei met Geur, Bedien met Passie Stap Vandag in as Restaurant Bestuurder! Sluit Aan by n Energieke, Suksesvolle Restaurant wat Net die Beste Strewe! n Gewilde...
Takbestuurder / Branch Manager (U02)
Sandton,
ZA
Takbestuurder Ons kliënt is n gevestigde en gerespekteerde verskaffer van boubenodigdhede, met meer as drie dekades se ervaring in die plafon- en afskortingsbedryf....
Verkoopsdame / Sales Lady (R05)
Roodepoort,
ZA
Verkoopsdame Betree die wêreld van mode en maak n verskil in n dinamiese kleinhandelomgewing! Ons kliënt, n vooraanstaande naam in die modebedryf, is...
Verkoopsverteenwoordiger - Kaapstad / Sales Representative - Cape Town (S13)
Cape Town Region,
ZA
Verkoopsverteenwoordiger Is jy 'n gemotiveerde, selfgedissiplineerde en energieke individu met 'n passie vir verkope? Het jy uitstekende mensevaardighede...
Elektroniese Ontwikkelingsingenieur / Electronic Development Engineer (A11)
Gauteng,
ZA
Elektroniese Ontwikkelingsingenieur Kempton Park Salaris: R35 000 R70 000 (Onderhandelbaar, na gelang van ervaring en vaardighede) (onderhandelbaar na...